Tygerberg Vliegtuig lyrics by Fokofpolisiekar - original song full text. Official Tygerberg Vliegtuig lyrics, 2024 version | LyricsMode.com
Request & respond explanations
  • Don't understand the meaning of the song?
  • Highlight lyrics and request an explanation.
  • Click on highlighted lyrics to explain.
Fokofpolisiekar – Tygerberg Vliegtuig lyrics
As 'n vliegtuig sou kon val bo-op Tygerberg vanaand
Sou ek al my voornemings oorweeg
Dis makliker om in te gee voor die tradisiemasjien jou kom haal
Dis die gevoel van iets moet breek, dis die ingeboude vrees
Ek's gebore met 666 op my kop getattoeer
Ek probeer net vasklou aan wie ek is
Dis op die tv en dis in my brein
Dis aaklig om te sien hoe die skaap-mentaliteit ons kry
Ons almal werk saam aan afrikaanse amerika
Algemene denkdisfunksie lees net mooi en volg dan
Al die instruksies wat hul vir ons gee
Werk, trou en kinders kry en moontlik dan aan depressie ly
Iemand moet vra hoekom
Ons almal vrek alleen
Ek probeer net vasklou aan wie ek is
×



Lyrics taken from /lyrics/f/fokofpolisiekar/tygerberg_vliegtuig.html

  • Email
  • Correct

Tygerberg Vliegtuig meanings

Write about your feelings and thoughts about Tygerberg Vliegtuig

Know what this song is about? Does it mean anything special hidden between the lines to you? Share your meaning with community, make it interesting and valuable. Make sure you've read our simple tips.
U
Min 50 words
Not bad
Good
Awesome!

Post meanings

U
Min 50 words
Not bad
Good
Awesome!

official video

Featured lyrics

0-9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z