Add Explanation
Add Meaning
$album_name
$date_release
$writer_name
New! Read & write lyrics explanations
  • Highlight lyrics and explain them to earn Karma points.
Johannes Kerkorrel – Hillbrow lyrics

Ou man sit by die straatkafees,
En kyk al die mense loop heen-en-weer
Boemelaars raas by die Wimpy Bar,
En Fontana is oop tot laat in die aand
Kaalvoet kinders in die straat, wys parkeerplek aan
En hou dan die hand, en hou dan die hand,
En hou oop die hand...ja

Koortjie:
En gee, gee, gee. Gee, gee, gee
Jou sente, jou drome, jou klere vol gate,
Gee jou hart vir Hillbrow
Ja, gee jou hart vir Hillbrow

In Quartz Straat hoor ek 'n meisie my roep,
Daar's 'n Hare Krishna what vra what ek soek
En ken ek vir Jesus? Vra 'n man op die stoep,
Tussen Hillbrow records en Estoril Books
En this lank na twaalfuur,
En die Hillbrow toring stuur
Sy seine in die nag, sy sein in die nag,
Sy sein vir die junkies what wag, o

Koortjie:
En gee, gee, gee. Gee, gee, gee
Jou sente, jou drome, jou toekoms vol gate,
Gee jou hart vir Hillbrow,
Ja, gee jou hart vir Hillbrowen die ligte gaan aan in die Chelsea Hotel,
En stemme en musiek klink in elke woonstel.
Ons sit in die son, drink wyn,
Ons survive met 'n helse lot pyn in hierdie land, ja
Kom ons drink op die een what sy drome oorleef,
Op die een what kry what hy vra, ja

Koortjie:
En gee, gee, gee. Gee, gee, gee
Jou sente jou drome, jou toekoms vol gate,
Gee jou hart vir Hillbrow
Ja, gee jou hart vir Hillbrow,
Komaan, gee jou hart vir Hillbrow



Lyrics taken from http://www.lyricsmode.com/lyrics/j/johannes_kerkorrel/hillbrow.html

  • Email
  • Correct
Submitted byVetal

songmeanings

      Write about your feelings and thoughts

      Know what this song is about? Does it mean anything special hidden between the lines to you? Share your meaning with community, make it interesting and valuable. Make sure you've read our simple tips.
      U
      Min 50 words
      Not bad
      Good
      Awesome!
      This page is missing some information about the song. Please expand it to include this information. You can help by uploading artist's image, adding song structure elements, writing song meaning or creating lyrics explanation.

      Featuredlyrics

      Explain

      [an error occurred while processing the directive]