LyricsMode.com - Song lyrics archive with more than 700,000 lyrics for more than 30,000 artists
Fokofpolisiekar - Maak Of Braak lyrics
Browse by band : 0-9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z  |  Top 100

Maak Of Braak lyrics by Fokofpolisiekar

Lyrics  ArrowArtists : F  ArrowFokofpolisiekar lyrics  ArrowMaak Of Braak lyrics
Hits : Rate:
Rating Rating Rating Rating Rating
 
iPod Translate Favorites Email Print
Customize: Left Center Right

Hide preview
Maak Of Braak lyrics widget:
New! Now you can post widget to Friendster!
Click right mouse button
then click "Copy"
share Maak Of Braak lyrics:
Link - Email & IM :
Link - Websites & Blogs :
Click right mouse button
then click "Copy"
Embed - Websites & Blogs :
Click right mouse button
then click "Copy"
Tweet this lyrics!

Fokofpolisiekar
Maak Of Braak lyrics

Tuisgemaakte sosialewapen, onbekende handgebare
Dooie mense maak asof hulle my ken.
In die begrafplaas waar ek bly lag al die geraamtes vir my
Maar hulle is onbewus dat ek stuk vir stuk my hart by my keel afdruk
Drink nou hierdie bloed van my, dis al wat ek het wat jy kan kry
Ek het spesiaal my are vir jou oopgesny
Se net dit lyk mooi
Die ewige kind agter in my kop, bewe benoud
En krap oop sy toegestikte mond
Nes stilgebore babas huil ek nie oor die onregverdigheid
Van die lewe nie, niemand lewe rerig nie.
Ek het al my kos en geheime opgegooi
Se net dit lyk mooi se net dit lyk mooi
Ek het al daai fokkin' kak gesluk, myself probeer verdrink
Se net dit lyk mooi se net ek is mooi
Paniekbevange angstig en alleen
Prins van donkerte ek dien myself alleen

Bookmark:  Digg this!  Del.icio.us  StumbleUpon  Reddit  Add to Twitter  Facebook  · 
Correct lyrics   ·   Report lyrics
 Scream lyrics
 by Michael Jackson
 Never Say Never lyrics
 by The Fray
 Just Dance lyrics
 by Lady GaGa
 Poker Face lyrics
 by Lady GaGa
 Second Chance lyrics
 by Shinedown
 Hush Hush lyrics
 by The Pussycat Dolls
 Beat It lyrics
 by Michael Jackson
 Viva La Vida lyrics
 by Coldplay
 Ayo Technology lyrics
 by Milow
  Song meanings
Register or login first!Write your meaning to this song:
 
 
· Maak Of Braak lyrics @ eLyrics.net
· Maak Of Braak video @ VideosJam.com
· Maak Of Braak lyrics @ Lyricsty.com
· Maak Of Braak tab @ 911Tabs.com
· Fokofpolisiekar lyrics @ Mp3Lyrics.org
· Maak Of Braak lyrics @ MetroLyrics.com
· Fokofpolisiekar lyrics @ SweetsLyrics.com
· Maak Of Braak lyrics @ SongLyrics.com
· Maak Of Braak tab @ Lacuerda.net
Rehab lyrics Bleeding Love lyrics Disturbia lyrics Right Now lyrics Whatever You Like lyrics
I Hate This Part lyrics Gotta Be Somebody lyrics Single Ladies lyrics If I Were A Boy lyrics If U Seek Amy lyrics
Sugar lyrics Jai Ho lyrics We Made You lyrics Know Your Enemy lyrics I Know You Want Me lyrics
Advertising | About | Contact | Terms of Use | Privacy Policy | Mobile version | Guitar tabs

LYRICSMODE (c) 2009