New! Read & write lyrics explanations
  • Highlight lyrics and explain them to earn Karma points.

Afrikaans:
[Koor]
Kom ons staan opsy
En wag vir ons fortuin
Terwyl ons opgaar en ons self --- die vrede verdienste
Vir niemand anders
Los die kruis buite op die sypaadjie
Dankie ek is veilig hier

Loop skellum loop
Die pad is lank, en ek het kla my kleingeld weg gegeл
My siel verplaas in die atmosfeer
Bly en leef, want jou dood sal ek nooit verwerk en
Al is daar hoop, is dit niet sonder harde werk

[Koor]

Vind skuiling onder die brug
Die nag is swaar, en ek ek het klaar by jou (keurig?)
My brein verruil vir navorsing
As ons saam sal brand, maak dit saak wie die meeste hier op aarde het
Hoeveel moet ek spandeer?
Hoeveel moet ek spandeer?

[Koor]

Maar ek het nog niks hier uit geleer nie
Ouer is net gelyk aan dommer
Dankie, ek is veilig hier

English:
[Chorus]
Let us stand aside
And wait for our fortune
While we gather more and gorge ourselves
On the wicked wages
For no one else
Please leave the cross out there on the sidewalk
Thank you I am safe here

Walk swindler walk
The road is long and I’ve already given all my change away
My soul displaced to the atmosphere
Stay alive, because I could never deal with your demise
Even if there’s hope it’s never without hard work

[Chorus]

Find shelter under the bridge
The night is long and I’ve already dumped all my old clothes
Exchanged my brain for research
If we burn together, does it matter who has the most here on earth
How much do I have to spend?
How much do I have to spend?
Thank you, I am safe here

[Chorus]

But I still haven’t learnt anything from all of this
Older now just equals dumber
Thank you, I am safe here



Lyrics taken from http://www.lyricsmode.com/lyrics/v/van_coke_kartel/dankie_ek_is_veilig_hier.html

Correct | Report

Please input the reason why these lyrics are bad:

songmeanings

  • U
    UnregisteredJan 16, 2012 at 5:32 pm
    Dankie, ek is veilig hier lyrics:

    Kom ons staan opsy
    En wag vir ons fortuin
    Terwyl ons opgaar
    En onself ooreet aan

    Die wrede verdienste
    Vir niemand anders nie
    Los die kruis buite op die sypaadjie
    Dankie, ek is veilig hier

    Loop skelm, loop
    Die pad is swaar
    En ek het klaar my kleingeld weggegee
    My siel verplaas in die atmosfeer

    Bly leef, want you dood
    Sal ek nooit verwerk nie
    Al is daar hoop is dit nie
    Sonder harde werk nie

    Kom ons staan opsy
    En wag vir ons fortuin
    Terwyl ons opgaar
    En onself ooreet aan

    Die wrede verdienste
    Vir niemand anders nie
    Los die kruis buite op die sypaadjie
    Dankie, ek is veilig hier

    Vind skuiling onder die brug
    Die nag is swaar
    En ek het klaar my ou klere gedeponeer
    My bruin verruil vir navorsing

    As ons saam sal brand
    Wat maak dit saak
    Wie die meeste hier op aarde het
    Hoeveel moet ek spandeer x 2

    Kom ons staan opsy
    En wag vir ons fortuin
    Terwyl ons opgaar
    En onself ooreet aan

    Die wrede verdienste
    Vir niemand anders nie
    Los die kruis buite op die sypaadjie
    Dankie, ek is veilig hier

    Maar ek het nog niks
    Hier uit geleer nie
    Dankie, ek's veilig hier
    Ouer is nou gelyk aan dommer
    Dankie, ek's veilig hier

    Kom ons staan opsy
    En wag vir ons fortuin

    Write about your feelings and thoughts

    Know what this song is about? Does it mean anything special hidden between the lines to you? Share your meaning with community, make it interesting and valuable. Make sure you've read our simple tips.
    U
    Unregistered
    Min 50 words
    Not bad
    Good
    Awesome!
    Explain

    Write an explanation

    Your explanation
    Add image by pasting the URLBoldItalicLink
    10 words
    Good
    Cool
    Awesome!
    Explanation guidelines:
    • Describe what artist is trying to say in a certain line, whether it's personal feelings, strong statement or something else.
    • Provide song facts, names, places and other worthy info that may give readers a perfect insight on the song's meaning.
    • Add links, pictures and videos to make your explanation more appealing. Provide quotes to support the facts you mention.
    Before you get started, be sure to check out these explanations created by our users: good, very good, great.
    ×