Maak Of Braak lyrics by Fokofpolisiekar - original song full text. Official Maak Of Braak lyrics, 2024 version | LyricsMode.com
Request & respond explanations
  • Don't understand the meaning of the song?
  • Highlight lyrics and request an explanation.
  • Click on highlighted lyrics to explain.
Fokofpolisiekar – Maak Of Braak lyrics
Tuisgemaakte sosialewapen, onbekende handgebare
Dooie mense maak asof hulle my ken.
In die begrafplaas waar ek bly lag al die geraamtes vir my
Maar hulle is onbewus dat ek stuk vir stuk my hart by my keel afdruk
Drink nou hierdie bloed van my, dis al wat ek het wat jy kan kry
Ek het spesiaal my are vir jou oopgesny
Se net dit lyk mooi
Die ewige kind agter in my kop, bewe benoud
En krap oop sy toegestikte mond
Nes stilgebore babas huil ek nie oor die onregverdigheid
Van die lewe nie, niemand lewe rerig nie.
Ek het al my kos en geheime opgegooi
Se net dit lyk mooi se net dit lyk mooi
Ek het al daai fokkin' kak gesluk, myself probeer verdrink
Se net dit lyk mooi se net ek is mooi
Paniekbevange angstig en alleen
Prins van donkerte ek dien myself alleen
×



Lyrics taken from /lyrics/f/fokofpolisiekar/maak_of_braak.html

  • Email
  • Correct

Maak Of Braak meanings

Write about your feelings and thoughts about Maak Of Braak

Know what this song is about? Does it mean anything special hidden between the lines to you? Share your meaning with community, make it interesting and valuable. Make sure you've read our simple tips.
U
Min 50 words
Not bad
Good
Awesome!

Post meanings

U
Min 50 words
Not bad
Good
Awesome!

official video

0-9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z